MAAK GEREED
ย Die groot tent staan. Kom koop jou kaartjie en kuier Vrydag lekker gesellig saam! Beskikbaar by die kerkkantoor Donderdag 09:00 - 11:00 en Vrydag 08:00 - 13:00
ย ๐ช Grooot tent Vrydagaand gereed vir Country-aand wat 18:30 begin. Luister hier.
๐ฐ ๐ง ๐ฉ Gemeentelede besig met regmaak vir die groot dag, Saterdag 23 Maart 09:00
ย ๐ ๐ ๐งต ๐งถ Tuiste skepping op die verhoog is beslis iets om na te gaan kyk.
๐ฒ ๐ฎ ๐พ Daar is al klaar 'n klompie goed wat Saterdag in die Sysaal vinnig opgeraap gaan word.
๐๐๐ Daar is baie boeke in die Sysaal wat altyd baie gewild is.
ย ๐น ๐บ ๐ฟ Soos elke jaar is daar ook buite uitstallings soos plante om van te kies.
๐ธ Fotos op "Maak Gereed" blad deur Marisa.ย